HomeStore

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

Product image 1
1 / 5

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

Word ’n volgeling van Jesus is ’n handige evangelisasie-boekie wat help om die Goeie Nuus oor Jesus aan kinders oor die hele wêreld te verkondig.
Hierdie boekie deur topverkoper-outeur Dave Strehler is ’n wonderlike hulpmiddel om iemand na Jesus te lei. Jong gelowiges sal ook ontdek hoe hulle geloof kan groei, hoe om die Bybel te lees en te bid.
Ander spesiale kenmerke sluit in:

  • Plek waar hulle kan aanteken wanneer hulle hul lewe vir Jesus gegee het
  • Aanwysings hoe om hulle eie verlossingsarmband te maak
$0.31

Original: $1.03

-70%
Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.03

$0.31

Product Information

Shipping & Returns

Description