HomeStore

Die Geïllustreerde Bybelhandboek (Hardeband)

Product image 1

Die Geïllustreerde Bybelhandboek (Hardeband)

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne lesers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybelhandboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, geskiedenis en interessanthede.
Een manier om die Bybel te ontdek is om die antieke wêreld te bestudeer – sy kulture, gebruike en geskiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waarin dit geskryf is beter te verstaan.
Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuutste Bybelnavorsing in ’n formaat wat maklik leesbaar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaarte en foto’s. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n verskeidenheid Bybelse onderwerpe. Lesers sal ontdek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toelig.
Geen naslaan-rak sal volledig wees sonder hierdie handboek vir die Bybel nie.

$10.84

Original: $36.13

-70%
Die Geïllustreerde Bybelhandboek (Hardeband)

$36.13

$10.84

Product Information

Shipping & Returns

Description

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne lesers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybelhandboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, geskiedenis en interessanthede.
Een manier om die Bybel te ontdek is om die antieke wêreld te bestudeer – sy kulture, gebruike en geskiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waarin dit geskryf is beter te verstaan.
Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuutste Bybelnavorsing in ’n formaat wat maklik leesbaar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaarte en foto’s. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n verskeidenheid Bybelse onderwerpe. Lesers sal ontdek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toelig.
Geen naslaan-rak sal volledig wees sonder hierdie handboek vir die Bybel nie.

You may also like

-70%
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.02

$0.61

-70%
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.58

$0.77

-70%

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$0.98

$0.29

-70%
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.25

$2.77

-70%
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.03

$0.31

Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$20.67

-70%
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Begenadigdes (Sagteband)

$12.92

$3.88

-70%
Thumbnail 1

Die Wapenrusting Van God (Sagteband)

$9.77

$2.93

-70%
Thumbnail 1

Die Kinderbybel (Hardeband)

$18.04

$5.41

-70%
Thumbnail 1

Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband)

$15.50

$4.65

-70%
Thumbnail 1

Woorde Van Liefde vir Ma Afrikaans Cards In Tin - Inspirasie uit die Skrif

$4.60

$1.38