HomeStore

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

Product image 1
1 / 7

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

Kom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksiebelaaide Bybelstories in chronologiese volgorde. Dit verseker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot ’n kragtiger opbou na die opwindende hoogtepunt.
Die aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede duidelik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dramatiese illustrasies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is. Skrifverwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en ʼn volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor.
Internasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aangrypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur dramatiese skakerings, sterk en energieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure.
Hierdie is die verhaal van God se verlossing – in aksie!

$20.67
Die Aksie-Bybel (Hardeband)
$20.67

Product Information

Shipping & Returns

Description

You may also like

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.02

$0.61

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.58

$0.77

-70%NEW

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$0.98

$0.29

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.25

$2.77

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.03

$0.31

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Begenadigdes (Sagteband)

$12.92

$3.88

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Geïllustreerde Bybelhandboek (Hardeband)

$36.13

$10.84

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Wapenrusting Van God (Sagteband)

$9.77

$2.93

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Kinderbybel (Hardeband)

$18.04

$5.41

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband)

$15.50

$4.65

-70%NEW
Thumbnail 1

Woorde Van Liefde vir Ma Afrikaans Cards In Tin - Inspirasie uit die Skrif

$4.60

$1.38