HomeStore

Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)

Product image 1
1 / 5

Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)

Reis saam na eerste-eeuse Rome en ontdek hoekom hierdie klassieke reeks miljoene lesers oor die wêreld heen geïnspireer het. Die drie boeke in die Merk van die Leeu-reeks word as ’n spesiale geskenkstel aangebied.

’n Stem in die wind is die eerste boek in die reeks. Dit vertel die verhaal van Hadassa, ’n jong Joodse meisie wat as slaaf weggevoer is, maar steeds vashou aan haar geloof in God. Al voel sy verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman, word Hadassa ’n baken van hoop en lig te midde van die duisternis en verval rondom haar.

’n Eggo in die duisternis vertel die verhaal van Markus, ’n welgestelde Romeinse edelman. Diep geraak deur Hadassa se opregte geloof, begin hy wonder of daar nie méér in die lewe is nie. In sy soeke na betekenis en geloof, word hy gelei deur ’n sagte fluistering uit die verlede wat hom kan bevry van die duisternis in sy siel.

Die trilogie sluit af met So seker as wat die dag breek. Dit vertel die verhaal van Atretes, ’n Germaanse stamleier wat sy vryheid as gladiator verdien het. Atretes wil saam met sy babaseun teruggaan na Germanië, maar wat van Rispa, die gelowige weduwee wat sedert sy geboorte vir die seun gesorg het?

$29.41
Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)
$29.41

Product Information

Shipping & Returns

Description

You may also like

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.28

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.70

-70%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$12.92

$3.88

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.50

$4.65

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$43.88

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.28

-70%NEW

Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband)

$8.73

$2.62

NEW
Thumbnail 1

Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)

$10.33

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Inspirasie Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin

$5.63

$1.69

-70%NEW

'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

$7.70

$2.31

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

77 Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

$2.58